Sport
Sporthoof
Marléne Nel
| Atletiekorganiseerder: | Marlene Nel | sport@louisleipoldt.co.za |
| Netbalorganiseerder: | Bianca Wolmarans | bianca@louisleipoldt.co.za |
| Mini-netbalorganiseerder o/6 & o/7: | Pascal Pistorius | pascal.rx@louisleipoldt.co.za |
| Mini-netbalorganiseerder o/8 & o/9: | Diana Clark | diana@louisleipoldt.co.za |
| Rugbyorganiseerder: | Bernand Jacobs | bernardjacobs@louisleipoldt.co.za |
| 7’s Rugbyorganiseerder: | Bernand Jacobs | bernardjacobs@louisleipoldt.co.za |
| Bulletjie-rugbyorganiseerder: | Adrian Serfontein | adrianserfontein@louisleipoldt.co.za |
| Sagtebalorganiseerder: | Lelani Louw | lelani@louisleipoldt.co.za |
| Hokkieorganiseerder Dogters: | Tania Krüger | tania@louisleipoldt.co.za |
| Hokkieorganiseerder Seuns: | Wesley Bardone | wesley@louisleipoldt.co.za |
| Tennisorganiseerder: | Justine de Jong | justine@louisleipoldt.co.za |
| Landlooporganiseerder: | Stefan Bam | stefan@louisleipoldt.co.za |
| Krieketorganiseerder: | André Meintjes | andre@louisleipoldt.co.za |
| Gholforganiseerder: | Rohan Venter | rohan@louisleipoldt.co.za |
| Skaakorganiseerder: | Ronell Pitout | ronell@louisleipoldt.co.za |
Atletiek
Atletiek word die eerste kwartaal en in die vierde kwartaal gedoen. Atletiekklere kan by Maretha’s gekoop word.
Huissport : Gaan oor massa deelname en almal is welkom om die dag aan die atletiek deel te neem.
Atletiekspan : Die atlete wat plekke behaal het op die huissport word gekies tot die atletiekspan wat aan wegbyeenskomste deelneem in kwartaal 1 en 4.
Atlete wat aan die kwalifiserende tye / afstande voldoen, word ingeskryf vir die Clusterspan, daarna kan die atleet Distrik toe gaan en dan Gauteng of SA kampioenskappe.
Gr 1 – 3 neem net deel aan naellope.
Gr 4 en Gr 5 neem aan alles deel behalwe spiesgooi en diskus.
Gr 6 en Gr 7 neem aan alles deel en het ook spiesgooi en diskus.
Atlete wat verder deurgaan na Gautengkampioenskappe mag slegs aan rugby en netbal deelneem as daar n skriftelike brief by die Atletiekorganiseerder ingehandig word deur die ouers.
Atletiek Klub:
Laerskool Louis Leipoldt is geregistreer as ‘n atletiekklub by Gauteng Noord.
Leerders kan deel vorm van die Leipie Atletiekklub. ‘n Permanente AGN nommer kan by die skool gekoop word, wat tydens klub kampioenskappe deur die jaar gebruik word.
Eie Leipie atletiekfrokkie kan by kan by Maretha’s aangekoop word.

Bulletjie Rugby
Die Gr R – Gr 2 seuns neem deel aan bulletjie rugby. Oefening word deur ouers gereël, asook die oefentye. Die bulletjies neem deel aan vriendskaplike wedstryde en daar word ook aan toernooie deelgeneem soos die Loftusdag en Midstreamdag. Speel in vlootblou rugbybroek wat deur ouers verskaf word.
Oefentye is op Maandae en Woensdae vanaf 17:30

Krieket
Krieket word in die derde kwartaal gespeel. Tuis sowel as wegwedstryde word gespeel.
Daar is o/9 A&B, o/9B sal ook gebruik word om o/8 spelers wedstrydblootstelling te gee, o/10 A en B, o/11 A en B, o/12 A en B en o/13 A en B spanne.
o/11 en o/13 spanne word ook ingeskryf in day/night liga.
Al die spanne speel met wit krieket langbroek en wit LL kriekethemp. Die o/13A span kan ook met geborgde klere speel. Afrigting word deur die skool se personeel gedoen, asook buite afrigters. Elke speler moet sy eie toerusting aanskaf. A spanne speel geskeduleerde ligawedstryde. B spanne speel vrienskaplike wedstryde. Liga wenners word bepaal en verdere uitspeelwedstryde word gespeel.
Die skool beskik ook oor ‘n buite-gedrewe krieketakademie.
o/9 – o/13 neem ook deel aan die Camp Discovery kliniek einde van die tweede kwartaal vir seisoen voorbereiding.

Hokkie
Die hokkieliga word in die derde kwartaal gespeel.
Daar is agt dogterspanne: o/10 tot o/13 A en B. Daar is ses seunspanne: o/10 tot o/13 A ,o/11 en o/13B.
Die o/10 en o/11 spanne bestaan uit 10 spelers insluitend ‘n doelwagter. Die o/12 en o/13 spanne bestaan uit 14 spelers insluitend ‘n doelwagter.
Die A-spanne neem aan die Northern Blues Primary liga deel. Die B-spanne speel ‘n vriendskaplike liga. Vriendskaplike wedstryde word vir die A en B-spanne deur die seisoen gereël.
Hokkie-klere word gekoop by Maretha’s.
Proewe vind plaas in kwartaal een. Hier word leerders geidentifiseer om deur te dring na die finale rondte proewe tydens kwartaal twee, waarna die A en B spanne bekend gemaak word.
Mondskerms en skeenbeskermers is verpligtend om aan die sport te kan deelneem.

Netbal
o/10 – o/13 A – D
Voorseisoen wedstryde word reeds in die eerste kwartaal gespeel. Dogters o/10 – o/13 neem deel in spanne A tot D. Liga’s begin in die tweede kwartaal. Tuis- en wegwedstryde vind plaas soos op die jaarprogram aangedui word. Netbalklere vir die seisoen kan aangekoop word by verskaffers.
Klinieke en toernooie word in die voorseisoen aangebied vir die spanne.
Proewe vind plaas vir o/12A en o/13A spanne. Verdere uitspeel wedstryde vind plaas vir o/12A – o/13A spanne wat deurdring.
Verdere uitspeel wedstryde vir o/12 – o/13 A spanne wat deurdring.
B-spanne o/11 – o/13 neem ook deel aan die B-span festival aan die einde van die seisoen.

Landloop
Landloop is ‘n sport wat heeljaar deur seuns en dogters beoefen kan word. Tydens die tweede kwartaal kan atlete van ouderdomme 0/7-0/13 aan die klubseisoen deelneem. Byeenkomste vind op Saterdae plaas. Ouers vervoer atlete self en hanteer die inskrywings. Hierdie kwartaal se deelname is baie goeie voorbereiding vir die skoolseisoen wat die derde kwartaal plaasvind. Atlete wat aan die kriteria voldoen kan Gauteng-Noord kleure behaal en die atlete kan aan Interprovinsiale Kampioenskappe deelneem.
Die derde kwartaal kan atlete van ouderdomme 0/7-0/13 aan die skoolseisoen deelneem. Byeenkomste vind plaas op Vrydaemiddae. Leerders kan van busvervoer gebruik maak en die registrasie- en inskrywingsgelde word deur die skool betaal. Atlete wat aan die kriteria voldoen kan Gauteng-Noord kleure behaal en die atlete kan deelneem aan die SA Kampioenskappe. Klere word verkoop, word nie meer verhuur nie.
Derde kwartaal (skoolseisoen) vind afrigting by die laerskool plaas, of soos gereël deur organiseerder.

Rugby
Voorseisoen wedstryde word ook reeds in die eerste kwartaal gespeel en die liga’s vind plaas in die tweede kwartaal.
Rugbytruie word by afrigters gehuur.
0/9 – 3de span speel in blou rugbybroekke
1 ste span speel in wit rugbybroek.
Die afrigting word gedoen deur die personeel van die skool. (Selekteerde buite afrigters.)
Daar is ‘n 0/9 A&B, 0/10 A&B en 0/11 A&B span, asook ‘n derde span , ‘n tweede span en ‘n eerste span. Die 0/12 en 0/13 seuns neem deel aan proewe en kan dan vir die Bloubul-span of ontwikkelingspan gekies word.
Rugbyklinieke word bygewoon om verdere vaardighede by die seuns tuis te bring.
Tuis- en wegwedstryde vind plaas soos op die jaarprogram aangedui.
Slegs die spanne wat ligawenners is verteenwoordig die Blou Bulle by die onderskeie bondedae.

Mini-Netbal
Die o/6 dogters neem deel aan mandjiebal en oefen Maandae en Woensdae middae vanaf 13:00 – 13:30.
o/7 dogters oefen van 13:30 – 14:30. Die 0/8-0/9 mini-netbal roteer van posisie met elke wedstryd.
0/9 neem deel aan voorseisoenwedstryde.
o/7 sal aan 1 toernooi deelneem. Die 0/8 tot 0/9 spanne neem ook deel in die tweede kwartaal aan mini-netbal feestoernooie.

Skaak
Skaak maak mens slim!
Voordele:
- Probleemoplossings word aangeleer
- Logiese denke, kreatiwiteit, lees en emosionele ontwikkeling word bevorder
- Beplanningsvaardighede ontwikkel
- Konsentrasie verbeter
Skaak vind plaas op Maandae en Woensdae.
Privaatafrigting vind plaas op Maandae teen R600 per kwartaal en Woensdae vind sosiale skaak plaas.

Sagtebal
Sagtebal word in die derde kwartaal gespeel, tuis- sowel as wegwedstryde word gespeel.
Daar is 0/10 A – 0/13 A sagtebalspanne.
Die sagtebalklere word aangekoop en dit is die ouers se verantwoordelikheid om aan te koop.
Distriksproewe is vir o/12 en o/13 spelers wat genooi word. Spanne kan verder deelneem aan uitspeel wedstryde, indien die spanne daar wen vorder hulle na die kwarteind, daarna halfeind en dan speel hul in die finaal van Gauteng.
‘n Sagtebalkliniek word aangebied aan die einde van die tweede kwartaal.

Tennis
Tennis word in die derde kwartaal gespeel. Siftingsrondtes en rondomtalies en dagwedstryde vind reeds in die eerste kwartaal plaas.
Daar is ligawedstryde vir seuns o/10-o/13 en dogters o/10-o/13. Klere word self deur ouers aangekoop en die vervanging van beskadigde of verlore klere, is die ouers se verantwoordelikheid.
Tenniswedstryde vind plaas op Maandae. Elke speler moet in besit wees van sy/haar eie raket. Dubbels word geoefen op alternatiewe dae, gewoonlik Dinsdae en/of Woensdae.
Kwartaal 1 – rondomtalie/dagwedstryde.
Kwartaal 2 – Spanoefening word behartig deur Andri Tiran teen ‘n fooi van R120.00 maandeliks/R350 kwartaalliks.

Mini-Tennis
By ons skool begin leerders reeds in Graad R tot Graad 3 met mini-tennis. Die doel is nie deelname aan ligas nie, maar eerder die ontwikkeling van basiese vaardighede en ‘n
liefde vir die sport.
Deur middel van speletjies en eenvoudige oefeninge word jong leerders blootgestel aan tennis op ‘n prettige en toeganklike manier. Die gebruik van sagte balle en kleiner bane maak dit makliker vir kinders om die spel te leer en sukses te ervaar.
Die fokus val sterk op die ontwikkeling van hand-oog-koördinasie, balans en beweging,
wat nie net vir tennis belangrik is nie, maar ook vir ander sportsoorte en algemene fisiese ontwikkeling. Oefeninge wat professioneel deur die Andri Tiran Tennis Akademie aangebied, Woensdae 16:30.
Mini-tennis bied dus vir jong leerders ‘n veilige en stimulerende omgewing waar hulle selfvertroue bou, aktief bly en die grondslag lê vir toekomstige deelname aan kompetisie-tennis.
o/10-o/13 TENNIS:
Leerders kry die kans om hul tennisvaardighede verder te ontwikkel en aan die liga deel te neem.
In kwartaal 1 neem hulle deel aan ‘n rondomtalie en daagwedstryde by die skool. Dit bied vir elke speler die geleentheid om wedstrydsituasies te ervaar, selfvertroue op te bou en span-gees te versterk.
In kwartaal 2 volg spanoefeninge wat professioneel deur die Andri Tiran Tennis Akademie aangebied word. Hierdie sessies fokus op tegniek, taktiek en wedstrydgereedheid, en gee spelers die voordeel van gespesialiseerde afrigting. Die koste beloop R350 per kwartaal.
In kwartaal 3 neem die spelers deel aan die liga, waar hulle hul vaardighede teen ander skole meet in ‘ n formele kompetisie-omgewing. Dit skep waardevolle ervaring en motiveer leerders om verder in die sport te groei.
Ouers is verantwoordelik om die nodige tennisklere vir hul kinders aan te skaf. Gedurende die ligaseisoen maak leerders gebruik van hul eie vervoer na wedstryde toe.

Karate
Skaak
Little Titans
Voortrekkers
Tennis
Kinderkinetica
Krieket Akademie
Stoei
Inligting volg.
Ballet
Drama
Kuns
Bulletjie Rugby
Mini-Hokkie
Tiny Tots
Play Gholf
Wetenskap lesse
Witjassies
Roené Viljoen 0823261101
witjassiespta1@gmail.com
Ballet
Little Ballerinas
Mariette Hannekom 082 372 5668 hanekommariette@gmail.com
Rekenaars
Carmi Smith 074 137 8777
Pretoria.stimuzone@gmail.com
Kinderkinetics
Yvonne v Loggerenberg 082 964 5657
yvanloggerenberg@yahoo.com
Gimnastiek
Magda Fouché 0796198683
admin@reysgym.com
Rugby
Riaan Brand 082 820 6278
riaan@tinytoks.co.za/office@tinytoks.co.za
Krieket
Lyn en Lengte
Andre Meintjies
072 591 3183
Hip-hop/ Moderne dans
Jessica Greyling 082 902 9391
centurion@dancemouse.co.za