ADMIN PERSONEEL

Ansebe van Niekerk

Ansebe van Niekerk

Inskrywings

Pligte: Admin, skakel met Leipie Omgee en beheerliggaam
Belangstellings: Lees, musiek, brei, handwerk

Annette Greve

Annette Greve

Administratief

Pligte: Skakelbord, Sekretaresse
Beskikbare tye vir ouers: 07:30 – 14:00
Belangstellings: Lees, musiek, fotografie

Juanni van Niekerk

Juanni van Niekerk

Admin

Pligte: Sekretaresse, Admin, Hulp tydens sportbyeenkomste, kermis, Revue
Beskikbare tye vir ouers: 08:00 – 14:00
Belangstellings: Buitelewe, kamp, lees & musiek

Elna Stander

Elna Stander

Ontvangsdame

Pligte: Ontvangs by die skool, hanteer al die siek kinders, hanteer navrae van onderwysers/onderwyseresse, ouers en kinders
Belangstellings: Naaldwerk, hou van buite lewe

Helen Roos

Helen Roos

Finansies Kantoor

Pligte: Allerlei finansiele pligte
Belangstellings: Kamp, gholf, lees & kuier

Lindi Botes

Lindi Botes

Finansies

Pligte: Allerlei finansiele pligte
Belangstellings: Sport en kampeer