Skooldrag

Verskaffers                    Dogters                    Seuns                    Algemeen

Skoolklere kan by die volgende winkels aangekoop word.

Marethas Skool Uitrusters
Clubview sentrum, Hoek van Adam Tas en Lytteltonweg
012 660 1118
Weeksdae 8:00 – 17:00 & Saterdae 8:00 – 13:00

Eduwear (PTY) Ltd
118 Selborne laan, Lyttelton Manor
084 721 8701
Maandag – Donderdag 7:00-9:00 & 13:30- 17:30
Elke 2de Saterdag 9:00-13:00
Langer ure in Desember en Januarie

Somer
Blou skoolrok
Navy ski-pants wat nie uitsteek nie
Swart skoolskoene met blou skoolkouse of kaalvoet
Mediese sertifikaat vir tekkies – slegs swart
tekkies met blou skoolkouse word toegelaat
Pullover met skoolkleure (opsioneel)

Winter
Grys langbroek, wit hemp (langmou/kortmou)
Sportbaadjie
Swart skoolskoene met grys kouse (kort/lank)
Mediese sertifikaat vir tekkies – slegs swart
tekkies met grys skoolkouse word toegelaat
Langmou V-nek trui met skoolkleure (Pullover met skoolkleure opsioneel)
Rooi serp en handskoene (opsioneel)
Slegs graad 7 dogters: Blou skoolrok met navy sykouse, of grys langbroek

Leierdogters

Somer – Navy rompie
Wit skoolhemp (langmou/kortmou)
Leierbaadjie
Swart skoolskoene met navy kniekouse

Winter – Navy rompie
Wit skoolhemp (langmou/kortmou)
Leierbaadjie
Navy sykouse
Rooi serp en handskoene (opsioneel)

Liggaamlike Opvoeding
(Graad 4-7)

Enige rooi hemp (verpligtend) en navy ski-pants.
*Lang ski-pants/sweetpakbroek mag in die winter gedra word.

*LW: Skoolsweetpakbroek is nie skooldrag nie en kan slegs vir sport/LO gebruik word.
MERK ASB ALLE KLERE!

Haarstyle:

Lang hare moet vasgebind word sodra dit oor die kraagrand hang. Rooi bykomstighede, asook Leipie scrunchie mag gedra word. Leipie scrunchie word slegs deur Eduwear verkoop (nie tuisgemaakte scrunchies nie). Silwer/rooi haarknippies word toegelaat. As kuif oor wenkbroue hang, moet dit met knippies weggesteek word. Hare mag onder geen omstandighede gekleur/gebleik word nie.

Algemeen:

Slegs klein goue/silwer knoppies, ringetjies of steentjies in die ore. Slegs een oorbel per oor, op die oorlel. Slegs seëlringe word toegelaat. Geen naellak word skool toe gedra nie – ook nie op die toonnaels nie. Naels moet kort en skoon wees. Geen grimering van enige aard word toegelaat nie. Wenkbroue en wimpers mag nie getint word nie.

SLEGS MEDIESE HANGERTJIE/ARMBAND.

Somer
Donkergrys kortbroek
Grys kortmou hemp
Swart skoolskoene met grys skoolkouse of kaalvoet
Mediese sertifikaat vir tekkies – slegs swart
tekkies met grys skoolkouse word toegelaat
Pullover met skoolkleure (opsioneel)
Slegs swart belt mag gedra word.
Winter
Grys langbroek
Grys hemp (langmou/kortmou)
Swart skoolskoene met grys skoolkouse
Mediese sertifikaat vir tekkies – slegs swart
tekkies met grys skoolkouse word toegelaat

Langmou V-nek trui met skoolkleure (Pullover met skoolkleure opsioneel)
Sportbaadjie
Rooi serp en handskoene (opsioneel)
Slegs swart belt mag gedra word.

Leierseuns

SomerWit skoolhemp (langmou/kortmou)
Grys kort- / langbroek
Leierbaadjie
Swart skoolskoene met skoolkouse
Mediese sertifikaat vir tekkies – slegs swart
tekkies met grys skoolkouse word toegelaat
WinterWit skoolhemp (langmou//kortmou)
Grys langbroek
Leierbaadjie
Swart skoolskoene met skoolkouse
Mediese sertifikaat vir tekkies – slegs swart
tekkies met grys skoolkouse word toegelaat

Rooi serp en handskoene (opsioneel)

Liggaamlike Opvoeding
(Graad 4-7)

Enige rooi hemp (verpligtend), nie Leipiehemde nie en blou kortbroek.
*Sweetpakbroek mag in die winter gedra word.

Hare moet kort en netjies gehou word, asook om die ore. Hare mag nie aan die kraag raak nie. Geen uitspattige modegrille word toegelaat nie. Geen patrone of lyne ingeskeer nie. Nie meer as twee kamgrootte verskil tussen kant van die kop en bo-op die kop nie. Hare moet asb egalig geskeer/geknip wees. Kuif mag nie oor die wenkbroue hang nie. Hare mag nie gekleur/gebleik wees nie. Haarstilleermiddels (bv “gel”) is ontoelaatbaar.

Algemeen:

Geen juwele nie.

SLEGS MEDIESE HANGERTJIE/ARMBAND.

LEIPIEDRAG:
Leipiedrag (Leipiehemp saam met ’n lang blou denim of kort seilbroek soos deur skool voorgeskryf) word elke Vrydag gedra. Ook tydens uitstappies, en wanneer leerders bv by atletiekbyeenkomste moet werk of tydens spesiale geleenthede soos deur die skool gereël. In die winter word die amptelike skoolbaadjie saam met hierdie Leipiehemp gedra. Slegs leipiekouse en tekkies mag saam met die Leipiedrag gedra word. Nie “crocks” of plakkies nie, wel kaalvoet in die somer. Indien ‘n leerder nie ’n Leipiehemp het nie, moet skoolklere gedra word.
Hemde en kort seilbroeke kan by Maretha’s of Eduwear aangekoop word. Die Leipie Skatkis het ook ’n beperkte hoeveelheid groter hemde.

LEIPIEKOUSE:
Hierdie kouse is ons amptelike sportkouse en word ook saam met ons Leipiedrag gedra. Ouers kan ook hierdie kouse dra wanneer hulle ons Leipies ondersteun. Kouse kan teen R100,00 per paar by me Anine van Aswegen aangekoop word. Indien ’n leerder nie Leipiekouse het nie, word skoolkouse saam met Leipiedrag gedra.

SKOOLTASSE / RUGSAKKE / SPORTSAKKE::
Skooltasse, afskortings vir skooltasse, sportsakke en rugsakke kan by ontvangs besigtig en bestel word. Bestelvorms met pryse en foto’s is op D6 en web.

VERJAARSDAE:
Wanneer leerders verjaar, mag hulle met gewone klere skool toe kom. Indien die verjaarsdag oor ’n naweek val, kom hulle die Vrydag/Maandag met gewone klere.

DIE LEIPIE SKATKIS (TWEEDEHANDSE KLERE VERKOPE):
Tweedehandse klere word by Die Leipie Skatkis (huis in Parkstraat) op Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 13:50 – 14:20 verkoop. Skenkings vanaf ouers in die verband word baie waardeer en kan by ontvangs afgegee word.

VERLORE KLERE:
Verlore klere word in die houer by die gr 7-badkamers geplaas. Leerders moet dit asb self gaan haal. Klere wat nie binne ‘n week opgeëis word nie, word na Die Leipie Skatkis oorgeplaas.

SLUITKASSIES:
Slegs vir gr 5-7 leerders en kan teen R100,00 per jaar gehuur word. Sluitkassies kan tussen 15 en 20 Januarie, by me Elize Oosthuizen gehuur word.