Begin Dinsdag 3 Maart. Gr 2 en Gr 3 leerlinge -ingeskrewe lede en nuwe lede welkom.  Ons kry mekaar in die Saal 13:00 tot 13:40.

Baie dankie aan die bereidwillige Woema Wurms mamma wat gaan help met lees die kwartaal.