Andries Hendrik Potgieter – almal welkom

Voorprogram, die skool se twee kore, ons eie sangers (Andries Hendrik is dan die geleentheidsheer)  van 17:00 tot 18:00

Hoofprogram vanaf 18:00 tot 19:00 sing Andries lekker tradisionele liedjies. 

Van 16:00 tot 17:00  en mej. Sjarmant en Mnr Galant kroning

Fantasieparade gr R – 3 (trek aan soos jou gunsteling storie/fliekkarakter) inskrywings by juf Angelique Coetzee (R5)   

Kom koop heerlike aandete!