In ‘n land vol negatiwiteit en probleme, wil ons kom hoop skep! Klein besluite vandag maak groot verskille in die toekoms.

Vooruit is ‘n AfriForum-inisiatief wat opleidingsessies en -seminare aanbied. Daarom het ons besluit om kort video’s saam te stel waarin ons probeer hoop skep.

Baie dankie aan die Leipies wat bereid was om die #hoopreeks ‘n sukses te maak.

Episode 1. AD Oosthuizen (Gr.5). Episode 2. Miyanke Visser (Gr.3)

Kliek hier om die video’s te kyk.