Lourens Nel, een van ons skoolleiers in 2018, is nou aangewys as die Voorsitter van die Junior Stadsraad van Pretoria in graad 10. Wat ‘n uitsonderlike prestasie.
Lourens Nel, een van die leiers van 2018 en hoofrol speler van die revue met die skool se 70 ste bestaansjaarvieringe, Louis Leipoldt, eensame veelsydige, is nou ‘n leerder van Hoërskool Zwartkop. Hy is verkies tot die Junior Stadsraad van Pretoria. Baie geluk Lourens. Ons is trots op jou.