Terreinbestuurder

 

Frans Ludick

Terreinbestuurder

Daaglikse pligte: Kontrole oor werkers en skool terrein. Maak seker dat alles in werkende orde is.
Belangstellings/ Stokperdjies: Rugby, braai, tyd saam met familie. Om met my hande te werk. Groot Blou-bul ondersteuner.