Tennis

Tennis word in die derde kwartaal gespeel. Siftingsrondtes is reeds in eerste kwartaal en rontomtalies vind in die tweede kwartaal plaas. Daar is ligawedstryde vir seuns en dogters. Klere word by organiseerder gehuur en die vervanging van beskadigde klere is die ouers se verantwoordelikheid. Tenniswedstryede is op Maandae. Elke speler moet in besit wees van sy/haar eie raket.


Tennis Liga program