Die Mej Centurion Skole finaliste wil graag almal bedank wat die Tekkie Tax projek ondersteun het.  Fondse wat vir Alma skool vir gestremdes ingesamel is maak n verskil en so wys die Leipies dat hulle omgee vir ander.