Baie dankie aan al die Leipies wat die Tekkie Tax Dag ondesteun het. 

Simoné Calitz het dit as een van haar liefdadigheidsprojekte as Miss Pre-Teen SA Universal gedoen in samewerking met Louis Leipoldt.

Louis Leipoldt  se syfers was as volg:

R1670 se plakkers verkoop (167 plakkers @ R10 elk)
R2520 se veterpakkies (72 veterstelle @ R35 elk)
Totaal ingesamel : R4190 !!!