Keagan gous in gr 4z is die wenner van die Nuwe-naam-vir-die-snoepie kompetisie.
Keagan het Vrydagoggend tydens die gr 4-7 saal opening sy "soet" prys ontvang.