Skooltye
Begin 07:30
Sluit:
Gr R Maandae – Vrydae 13:00
Wagklas 13:40
Gr 1 Maandae – Vrydae 13:00
Wagklas 13:40
Gr 2 Maandae, Woensdae 13:30
Dinsdae, Donderdae 13:00
Vrydae 13:00
Wagklas 13:40
Gr 3 Maandae – Donderdae 13:40
Vrydae 13:00
Wagklas 13:40
Gr 4 – 7 Maandae tot Vrydae 13:40
Aktiwiteitsperiodes is by bogenoemde tye ingesluit
Pouses Eerste pouse 09:40 tot 09:55
Tweede pouse 11:55 tot 12:10

Skool sluit aan die einde van elke kwartaal om 10:00, en aan die einde van die jaar om 09:00.

 

 

Skoolkalender 2016
Kwartaal 1 13 Januarie – 18 Maart
Kwartaal 2 5 April – 24 Junie
Kwartaal 3 18 Julie – 30 September
Kwartaal 4 10 Oktober – 7 Desember