SKOOL BESTUUR
Mnr P Ferreira

Mnr P Ferreira

Hoof

Naam en Van: Pieter Ferreira
Bestuursbenaming: Hoof
Beskikbare tye: Skakel om afspraak te maak
Belangstellings: Alle sport

Me A Jordaan

Me A Jordaan

Adjunkhoof

Naam en Van: Annastien Jordaan
Bestuursbenaming:
  Adjunkhoof
Verantwoordelik vir : Engels, Wiskunde, Sosiale Wetenskap en Ekonomiese Bestuurswetenskap (graad 7)
Addisionele Take : Reël van oueraande gr 4-7 ; Beplanning van eksamens- en toets- en assesseringsroosters gr 4-7 ; Meriete funksie gr 4& 5 en rapporte gr 4 & 5
Onderrig vakke :  Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie
Ander Aktiwiteite : Netbalorganiseerder en Organiseerder van Gr 4 Toer ; rig netbal en atletiek af ; revue
Belangstelling : Buiteluglewe, sport, fietsry en om saam met my gesin te kamp
Afsprake met ouers : Skakel vooraf  om ‘n geskikte tyd te vind.

Me A Jansen van Rensburg

Me A Jansen van Rensburg

(Departementshoof Grondslagfase) Buite kurrikulêr

Naam en Van: Annemare van Rensburg
Bestuursbenaming: (Departementshoof Grondslagfase) Buite kurrikulêr
Onderrig: Gr 3X
Verantwoordelik vir: Administrasie van Buite Kurrikulêr
Buitemuurse aktiwiteite: Skoolblad: Ramkietjie, Bemarking, Kontakpersoon Webblad, Musiekblyspel, afrigting Woordspel, Aktiwiteite
Beskikbare tye: 13:30 of per afspraak
Belangstellings: Suiwer Afrikaans, Natuurbewaring, om groen te lewe, staproetes

Me C Jansen

Me C Jansen

Departementshoof Opvoedkundige Leiding

Naam en Van: Christa Jansen
Bestuursbenaming: Departementshoof Opvoedkundige Leiding
Onderrig vakke: Musiek Gr 4-7
Verantwoordelik vir: Opvoedkundige Leiding, SBST Koördineerder, Aanmeldings en Verwysings van Leerders
Belangstellings: “Scrapbooking”, lees, musiek en groentetuin
Afsprake met ouers: 13:40 of per afspraak

Mnr J Jansen van Nieuwenhuizen

Mnr J Jansen van Nieuwenhuizen

Departementshoof Afrikaans en Sosiale Wetenskap

Naam en Van : Johan Jansen van Nieuwenhuizen
Bestuursbenaming: DPS
Onderrig vakke: Afrikaans
Projekleier van: Akademiese hoof, Afrikaans, Engels en SW, Dissipline aangeleenthede.
Buitemuurse aktiwiteite  : Rugby, Krieket, Atletiek
Beskikbare tye: Donderdae tussen 08:00 en 10:30
Belangstellings : Sport – rugby & krieket, Lees

Me A Coetzee

Me A Coetzee

Departmentshoof Grondslagfase

Naam en Van: Angelique Coetzee
Bestuursbenaming: Departementshoof Grondslagfase
Registerklas: Gr 1 Y
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Landloop, Juniorkoor
Pligte: Verantwoordelik vir Gr 1 akademie. Afrigting van atletiek en landloop. Gimnastrade. Opedag. Revue.
Beskikbare tye vir ouers: Maandae 13:00 – 13:30 (per afspraak)
Belangstellings: Geniet buitelewe en natuur. Skryf graag liedjies. Kyk graag aksieflieks. Hou van mosaïek en tuinmaak.

Mnr J Opperman

Mnr J Opperman

Akademiese Departementshoof Intersenfase (Intern) & Dissipline Hoof

Naam en Van : Janneman Opperman
Bestuursbenaming: DPI
Onderrig vakke: Rekenaars
Projekleier van: Akademie Gr 4 en 5, Meriete Funksie Gr 4 – 5
Buitemuurse aktiwiteite  : Rugby
Beskikbare tye: Voor en na skool
Belangstellings :

Gretha Schoeman

Gretha Schoeman

Departementshoof Wiskunde en Natuur wetenskap en Tegnologie (intern)

Naam en Van: Gretha Schoeman
Bestuursbenaming:
Departementshoof Wiskunde en Natuur wetenskap en Tegnologie (intern)
Buitemuurse aktiwiteite
: Atletiek, Netbal, Sagtebal, Ekstra wiskunde klasse Gr 4-7
Beskikbare tye vir ouers: Dinsdae-oggende 07:10, Woensdae en Vrydae direk na skool
Belangstellings: Lees, Wiskunde, Versamel Afrikaanse flieks

Me M Nel

Me M Nel

Sporthoof

Naam en Van: Marlene Nel
Bestuursbenaming: Sporthoof
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Sagtebal, Skoolblad – sportbladsye
Belangstellings: Draf, fietsry, kamp

Me A Snyman

Me A Snyman

Kultuurhoof

Naam en Van: Amanda Snyman
Bestuursbenaming: Kultuurhoof
Graad en Klas: Gr 2 Y
Buitemuurse Aktiwiteite
Kultuurhoof
, Slampamper drama, Redevoering, Ramkietjie kultuurbladsye
Belangstellings     : Kunstefeeste: Hou veral van dramas, toneel, woordkuns en Afrikaanse musiek. Hou van stap en perdry (alhoewel ek nie eintlik kan perdry nie). Lees graag.

Me M Botha

Me M Botha

Leerondersteuningshoof

Naam en Van: Marelize Botha
Bestuursbenaming: Leerondersteuningshoof
Registerklas: Gr 1 V
Onderrig vakke: Grondslagfase
Prokekleier van: Grondslagfase regstellende onderrig. Verwysing vir addisionele akademiese hulp. Juniorkoor.
Buitemuurse Aktiwiteite:  Regstellende onderrig. Juniorkoor.
Belangstellings: Spandeer graag tyd saam met my gesin en familie. Hou van die buitelewe en natuur. Maak graag tuin, hou van mosaïek, kralewerk, lees en luister musiek.

Me H Roos

Me H Roos

Administratiewe Hoof

Naam en Van: Helen Roos
Pligte
: Allerlei finansiele pligte
Belangstellings: Kamp, gholf, lees & kuier