Skaak word in die tweede en derde kwartaal gespeel. Tweede kwartaal : Liga Derde kwartaal : Ontwikkeling
Skaak afrigting: Hans Steyn 084 567 7410
Bied skaaklesse aan by die skool: Donderdae 16:00 tot 17:00 in mev. van Biljon se klas
R40 per keer
Beginners en gevorderd almal welkom.