Sagtebal

Sagtebal word in die derde kwartaal gespeel, tuis-  sowel as wegwedstryde word gespeel.
Daar is  0/11 A en B asook 0/13 A en B sagtebalspanne.
Gr 4 en Gr 5 speel in die 0/11 spanne en die Gr 6 en Gr 7’s speel in die 0/13 spanne.
Die sagtebalklere word by Me Nel gehuur en dit is die ouers se verantwoordelikheid om klere te vervang wat beskadig is.
Daar is proewe vir 6  0/13 A spelers.
Die spanne wat eerste en tweede in die liga kom neem verder deel aan uitspeel wedstryde, indien die spanne daar wen vorder hulle na die kwarteind, daarna halfeind en dan speel hul in die finaal van Gauteng.