Op soek na saamrygeleentheid vir kind na Pretoria Wes omgewing – Prospektus Novus skool.  Indien daar iemand is wat in daardie rigting reis  elke dag of daar naby werk, kontak asb die skool by admin@louisleipoldt.co.za

Vergoeding vir petrolkoste sal betaal word.