PERSONEEL – NIE REGISTERKLASSE
Marléne Nel

Marléne Nel

Sporthoof

Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Sagtebal
Belangstellings: Draf, fietsry, kamp
Laetitia Brenner

Laetitia Brenner

KDA Gr R - Gr 3

Buitemuurse aktiwiteite: Stap
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak
Belangstellings: Fotografie, lees, krieket en rugby kyk
Lizet du Preez

Lizet du Preez

Buitemuurse aktiwiteite: Netbal Gr 1, Sagtebal, Herwinning, Liefdadigheid, Omgee Week, Gholfdag, Sagtebal. Sluitkassies
Beskikbare tye vir ouers: Enige tyd
Belangstellings: Lees en vakansie hou
Anita Engela Dique

Anita Engela Dique

Uitvoerende kuns GSF

Buitemuurse Aktiwiteite: Netbal, Sagtebal, Slagorkes, Atletiek en kitaar
Beskikbare tye vir ouers: Ma en Woens na 5-6, Dins, Dond en Vry middae op afspraak
Belangstellings: Kuns en musiek
Celliaan Wilkens

Celliaan Wilkens

Onderrig – Perseptuele RO vir Grondslagfase

Belangstellings: Hardloop vir oefening, ballet, musiek