Hoërskool Centurion top skool in Centurion!
Tydens die Gauteng Department van Onderwys se prestige funksie vir Tshwane Suid, het Hoërskool Centurion die volgende toekennings ontvang.
1. Beste vakuitslae in streek op grond van Gr.12-leerders van 2015 se uitslae onder al die skole in Centurion :
Engels
Elektriese Tegnologie
Ekonomie
Lewenswetenskappe
Fisiese Wetenskappe
Wiskunde
2. Hoërskool Centurion het ook ‘n toekenning op grond van die 100% slaagsyfer van 2015 ontvang.
3. Hoërskool Centurion is ook aangewys as die top akademiese skool in Centurion!
Martin Prinsloo
By H/S Centurion se merietefunksie vir graad 11 Aangewys as leerder met hoogste gemiddeld – 93%
Hoogste gemiddeld vir vakke: fisiese wetenskap, Alpha Wiskunde, IT, rekeningkunde asook vir Wiskunde 100%
Kleure vir landloop en erekleure vir VLR
Baie geluk met die wonderlike prestasie
Baie geluk aan oudleerders van ons skool met die besonder prestasies by H/S Centurion!
Frikkie du Toit : Akademiese leerder van 2015
Wilmarie Weyers : Sportleerder van 2015
Pieter Kok : Dux leerder van 2015
Baie geluk aan die oud-Leipies wat die H/S Centurion verkies tot die VLR, 2016 se leerlingraad.
Graad 12 – 2016
- Germari Bos
- Dané Joubert
- Carla Pistorius
- Malika Brown
- Gabriëlle Du Toit
- Melissa Janse van Rensburg
- Carli Nieuwenhuizen
- Jo-Anne Pitout
- Mariëtte Smith
- Elsa van der Merwe
- Victor Burger
- Dehan Pöhl
- Calvin Gerber
- Zander Noome
- Martin Prinsloo
- Jacques Lötter
- Hugo Wium

Oud Personeel
Agter (v.l.n.r): Lukas Keet, Pieter Henzen, Marietjie Opperman, Mariette Hansen,
Hanlie Kotze, Daan du Plessis, Arthur Mallandain, Joanie de Jager, Joekie Luus,
Elsie Lottering, Marina Botha, Elsa Nothling, Yolande Burger,
Driesia Hamman, Unis Cloete, Leonie Cloete
Voor (v.l.n.r): Yvonne Cronje, Jan Conradie, Barbara Eager, Rina Niemand,
Elize Naude, Miemie de Beer, Willem Landman, Dirk Stofberg,
Erma Lubbe, Bets Lombaard, Jean Moggee, Elsa de Waal
Oud Personeel & Huidige Personeel
Agter (v.l.n.r): Pieter Ferreira, Johan v Nieuwenhuizen, Pieter Henzen,
Marietjie Opperman, Mariette Hansen, Nico Benade, Hanlie Kotze, Daan du Plessis, Arthur Mallandain, Joanie de Jager, Joekie Luus, Elsie Lottering, Marina Botha, Elsa Nothling, Yolande Burger, Etta du Preez, Driesia Hamman,
Unis Cloete, Leonie Cloete, Annelize Kay
Middel (v.l.n.r): Elize Oosthuisen, Yvonne Cronje, Jan Conradie, Barbara Eager,
Rina Niemand, Elize Naude, Miemie de Beer, Willem Landman, Dirk Stoffberg,
Erma Lubbe, Bets Lombaard, Jean Moggee, Elsa de Waal
Voor (v.l.n.r): Willie Fourie, Lukas Keet, Juanni v Niekerk, Annemare v Rensburg,
Rachel Mallandain, Bernard Nel, Helmien Mare, Amanda Snyman, Marlene Jooste, Susan Booyse, Elize Pretorius
Agter (v.l.n.r): Johann Minnaar, Louis de Jager, Frans de Jager, Henri Minnaar, Bernard Nel, Riaan Muller, Pieter Henzen, Kenhardt Mallandain, Fritz Eksteen, Wessel v Wyk, Louis v Wyk
Middel (v.l.n.r): Marita Goote, Dirk Stofberg, Estelle v Wyk, Annatjie J v Rensburg, Joan Mellet, Elsa Nothling, Marietjie Opperman, Annaretha Joubert, Wessel J v Rensburg
Voor (v.l.n.r): Elsie Lottering, Wilna Minnaar, Driesia Hamman, Annemare v Rensburg, Petro Maritz, Amanda Snyman
Personeel wat al langer as 10 jaar by Louis Leipoldt skoolhou of oudleerder was by die re-unie
Agter (v.l.n.r): J Mabula, B Nel, P Ferreira, A van Rensburg, E du Preez, J van Niekerk, M Jooste, S Booyse, A Snyman
Voor (v.l.n.r): J van Nieuwenhuizen, H Mare, W Fourie, N Benade, R Mallandain, E Pretorius, E Oosthuizen, A Kay
Ons groet

Woema Wurm Leesklub
Woema Wurmleesklub kry splinternuwe leesbankies!

Amanda Hamman
Gr 6 X
Buitemuurse aktiwiteite:
Beskikbare tye vir ouers:
Belangstellings:

Richard Brand
Interne personeel, onderwyser in opleiding gr. 1Y
Buitemuurse aktiwiteite: Rugby,Atletiek en krieket
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak
Belangstellings: Gholf, Jag, Visvang en rugby

Marlize Bonthuyzen
Intern personeel, onderwyser in opleiding (Gr 3 Z)
Buitemuurse aktiwiteite: Remediëring, Entrepreneurs en Netbal
Belangstellings: Familie-tyd, dans, “off road” motorfiets ry en stilte-tyd.

Ivan Jooste
Gr 7 W
Buitemuurse aktiwiteite: Rugby, hekkies, krieket
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak na skool
Belangstellings: Rugby, rugby, rugby! Sport oor die algemeen.

Mev Driesia Hamman
Gr 3 Y (Waarnemend)
Mev Hamman was vir baie jaar verbonde aan ons skool as graad 3 graadhoof.

Mnr Pienaar
Terreinbestuurder
Mnr Pienaar stel baie belang in elektronika en en werk tans aan sy eie ontwerp wat huishoudings kan bystaan tydens krag-onderbrekings. Hy en sy vrou Karen is 30 jaar getroud en het een dogter. Sy is ook baie knap met tegniese sake en het haar graad B Tek behaal en werk tans aan die tegniese aspekte van Binnelanders se TV uitsendings. Hy noem dat hy reeds baie lekker werk by die skool en baie welkom voel. Hy het groot planne met die opknapping van die terrein. fietsry

Moné Visser
Interne personeel, onderwyser in opleiding gr. 3X
Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek,Netbal en Sagtebal
Beskikbare tye vir ouers: Na skool
Belangstellings:Ek spandeer graag tyd saam met familie en vriende en dans ook graag

Carina Elliott
Klasmusiek Gr R-3
Graad en Klas: Grondslagfase Musiek en Skeppende Kunste Buitemuurse Aktiwiteite: Kultuur Belangstellings: Musiek, Dans, Tyd saam met vriende, Aksie flieks, Die Natuur, Noodhulp, Lees
Daleen van Biljon
Gr 2 W
Buitemuurse Aktiwiteite: Skaak organiseerder, begeleiding in saal, SAOU – Skoolverteenwoordiger
Beskikbare tye vir ouers: Enige tyd met afspraak
Belangstellings: Lees, Liefdadigheidswerk, Musiek, Verkope

Leanda Wilhelm
Gr 7 X
Buitemuurse Aktiwiteite: Revue, Koor, Atletiek, Dansies gr 7’s
Beskikbare tye vir ouers: Enige tyd na-skool, In skooltyd (pouses)
Belangstellings: Studeer verder vir Honeurs in Inklusiewe onderrig, draf, fietsry

Michelle le Roux
Gr 6 X
Buitemuurse aktiwiteite: Netbal en atletiek
Beskikbare tye vir ouers: 13:30-14:30 / Bel vir afspraak
Belangstellings: Swem, lees, buitelug aktiwiteite, netbal en stap.

Madre Loots
Buitemuurse aktiwiteite: Sagtebal,Netbal en Atletiek (gewigstoot)
Beskikbare tye vir ouers: Direk na skool
Belangstellings: Lees, Musiek, Flieks en Fietsry

Marilee Henning
Gr 1 W
Buitemuurse Aktiwiteite: Tennis, Netbal, Atletiek
Beskikbare tye vir ouers: Maandae – Donderdae 13:30 – 14:15
Belangstellings: Kultuur, kuns, leerhindernisse

Etta du Preez
Gr 2 V
Buitemuurse Aktiwiteite: Netbal, Atletiek, Onthaalkomitee
Beskikbare tye vir ouers: na 13:30 of per afspraak
Belangstellings: Voelskyk, Mosaïek, Voetslaan

Mnr T N Benade
Hoof
Mnr T N Benade was vir 11 jaar adjunkhoof by Louis Leipoldt. Hy word in Julie 2007 aangestel as die vyfde permanente hoof van die skool. Hy was vir 8 jaar en drie maande hoof en het ook 6 maande waargeneem. Op Woensdag 25 Maart het die skool erewag gestaan om van hom afskeid te neem. ‘n Pragtige veelkleurige prentjie het hom begroet terwyl hy sy afskeidswoorde gespreek het. Mev A Coetzee woorde vir ‘n afskeidslied geskryf wat die kinders gesing het. Hy het ook volgens tradisie, vir die laaste keer die skoolklok gelui.
Hoogtepunte vir mnr Benade by die skool was die Christenskap wat almal beoefen het, die omgee vir mekaar, ander kinders en mense. Die ongelooflike mense wat sy pad gekruis het en die wonderlike glimlaggies en intense geluk wat almal, kinders en volwassenes by die skool ervaar het. Dit was te sien in die revues, sportbyeenkomste, in die klas en bymekaarkom geleenthede. Die Leipies was almal een gelukkige familie.
Boodskap vir die Leipies: Vir 19 jaar was Louis Leipoldt my tuiste, waar ek soveel geluk gevind het. Hier het ek mens geword en my God leer ken, al het ek reeds op ‘n vroeë ouderdom my hart vir die Here gegee. Hier het ek geleer wat omgee is en watter voorreg dit is om ander mense te dien. Hoe meer mens gee, hoe meer kry ‘n mens – iets wat ek hier by leipoldt persoonlik ervaar het. My boodskap aan al die Leipies, groot en klein, is dat jul elke dag voluit moet leef met jou oë op God gerig. Laat Hom toe om in jou lewe jou pad vir jou te wys en stap daai pad vol ywer en moed want God sal jou nooit teleurstel nie. Hou aan om om te gee vir jou naaste en laat jul innerlike geluk uitstraal oral waar jul gaan. Hou aan droom en jaag jou drome na. Gee jou hart vir die Here en jy sal ware geluk ervaar. Neem aan soveel as moontlik aktiwiteite deel by die skool en word só deel van die onvergeetlike Leipiefamilie.
Bestuursbenaming: Hoof
Verantwoordelik vir: Algemene bestuur van die skool
Buitemuurse aktiwiteite: Bywoning van soveel as moontlik buitemuurse aktiwiteite
Beskikbare tye: Redelik beskikbaar vroeg oggend of soos per afspraak
Belangstellings: Leerders se doen en late, sport

Faan Nortje
Terreinbestuurder
Pligte: Instandhouding van toerusting buite klaskamers. Instandhouding van toerusting in klaskamers & kantore.
Belangstellings: Tuinwerk, motors, hengel, lees van motor tydskrifte

Selma Janse van Rensburg
Gr 4 Z (Graadleier)
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Sagtebal, Seniorkoor
Beskikbare tye vir ouers: Na skool
Belangstellings: Musiek, sport, natuur, lees

Anli van der Westhuizen
Interne personeel, onderwyser in opleiding gr.4Z
Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek en hokkie
Beskikbare tye vir ouers: Direk na skool
Belangstellings: Lees, stap saam my hondjies, dans , braai en lekker vakansie hou

Johan Botha
Interne personeel, onderwyser in opleiding gr.5 Wiskunde
Buitemuurse aktiwiteite: Rugby, Atletiek en krieket
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak
Belangstellings: Boogskiet, Rugby, Waterpolo en atletiek

Alida J. v. Rensburg
Pligte: Emosionele ondersteuning aan leerders. Geestelike berading. Sang en geestelike groei.
Beskikbare tye vir ouers: Per afspraak (kontak kantoor)
Belangstellings: Lees, swem, sport & fliek.

Rosa-Marie de Kock
Gr R Assistent
Buitemuurse Aktiwiteite: Revue, Atletiek
Beskikbare tye vir ouers: Skooltyd in pouses
Belangstellings: Gym, lees, swem, klavier. Kuier saam met vriende.

Shaney Deneys
Interne personeel, onderwyser in opleiding Gr 3
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, ander sporte waar benodig word
Beskikbare tye vir ouers: Soggens voor skool, na skool
Belangstellings: Lees graag, Netbal, sosiale verkeer

Ineke Meyer
Gr 4 Engels (Swerf)
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Tennis, Netbal
Beskikbare tye vir ouers: Voor en na skool (per afspraak asseblief)
Belangstellings: Tennis, dans, wegbreek en kwaliteit tyd saam met familie en vriende

Annake Botha
Gr R Z
Pligte by skool: Onderrig van Graad R klas
Belangstellings: Stap, bergfietsry, klere maak, bak en teken.

Kevin Edward Kinghorn
Gr 7 Y & KDA
Buitemuurse aktiwiteite: Rugby organiseerder, 1ste Rugbyspan afrigter 2011, 7’s Rugby afrigter, o/12 Krieket afrigter 2011, Atletiek (Verspring)
Beskikbare tye vir ouers: 13:30 – 14:00
Belangstellings: Wiskunde en enige sport!

Marlene Jooste
Gr 2 Z
Buitemuurse Aktiwiteite: Onthaalkomitee
Beskikbare tye vir ouers: Di en Do 1:00 – 2:00
Belangstellings: Reis en om my met iets kreatiefs besig te hou

Monja van Heerden
Gr 3 Y
Buitemuurse Aktiwiteite: Netbal, redenaars, langafstande
Beskikbare tye vir ouers: Direk na skool, maak vooraf afspraak
Belangstellings: Diere, geskiedenis, boeke

Madre van Graan
KDA Grondslagfase
Pligte: Tennis o/11
Beskikbare tye vir ouers: Na skool 13:30
Belangstellings: Borduurwerk en lees

A Kay
Akademie (Intern)
Onderrig vakke: Afrikaans HT Gr 7, LO Gr 7, NW Gr 5
Projekleier van: Akademie: Gr R-7
Buitemuurse aktiwiteite: Hoof: Musieksentrum, Klusterleier: Afrikaans HT, Distrik 6
Pligte: Akademie: Gr R-7, Lid v/d BL, Conquesta Olimpiades, Redenaars: Gr 4-7
Belangstellings: Lees, skryf, stap, brei/hekel, musiekmaak.

Cherene Mentz
Intern (Gr 4 Z)
Buitemuurse aktiwiteite: Hokkie, Redenaars, Entrepreneurs
Belangstellings: Sing, dans, sport, swem, familie tyd en om saam vriende te wees

Lydia Fibiger
Rekenaars Gr 1-7
Pligte: Inoefening van programme en lees na skool. Koor, sagtebal
Beskikbare tye vir ouers: Voor en na skool
Belangstellings: Hardloop, fietsry en swem

Amanda van den Berg
Inskrywngs, Versekering
Pligte: Admin
Beskikbare tye vir ouers: 07:30 – 14:00
Belangstellings: Lees, toer, buitelewe

Lenette Jordaan
Gr 5 Z
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Netbal & Hokkie
Beskikbare tye vir ouers: Dinsdae & Donderdae 13:30 (per afspraak)
Belangstellings: Musiek, fliek en kuier saam met vriende

Sherani du Toit
Gr 5 X
Buitemuurse aktiwiteite: Atletiek, Netbal, Sagtebal, Hokkie
Beskikbare tye vir ouers: Per aspraak
Belangstellings: Hokkie, fietsry en enige iets avontuurlustig

Ansonia van Velden
Gr 4 Z
Buitemuurse Aktiwiteite: Atletiek, Hokkie, Netbal, Sagtebal
Beskikbare tye vir ouers: Na skool
Belangstellings:Sport, Natuur

Annetjie Kalis
Gr 1 W
Buitemuurse Aktiwiteite: Verversings Komitee
Beskikbare tye vir ouers: Wagtydklas, Ma-Do Middag na skool met ‘n afspraak
Belangstellings: Lees, Swem, Om nuwe resepte uit te toets

Elize Pretorius
Naam en Van: Elize Pretorius
Graad en Klas: Gr 1 Z
Buitemuurse Aktiwiteite: Kundige op gebied van voorskoolse kind en Gr R, Gereelde praatjies by Kleuterskole in ons omgewing oor Skoolgereedheid
Beskikbare tye vir ouers: Soggens voor skool, na skool en Vrydae 12:30 tot 12:15
Belangstellings: Naaldwerk, Tuinwerk, Scrapbooking en Lees

Nolene Alberts
Naam en Van: Nolene Alberts
Graad en Klas: Gr R Z
Pligte by skool: Onderrig van Graad R klas

Me R Mallandain
Departementshoof - Administratief
Naam en Van: Rachel Mallandain
Bestuursbenaming: Departementshoof Administratief
Verantwoordelik vir: Admin en Finansies, Reklame en werwing
Buitemuurse aktiwiteite: –
Beskikbare tye: 8:00 – 14:00
Belangstellings: Tuinmaak, bottel en bere, rondreis

Dr Lettie Horn
Hoof: Leerondersteuning & Musiekopvoedkunde
Naam en Van: Dr Lettie Horn
Onderrig vakke: Musiekopvoeding aand Gr 1-3
Portefeulje/benaming : Hoof: Leerondersteuning (LSOB)
Projekleier van: Leerondersteuning, Musiekopvoeding, Opleiding in Taalvaardighede
Buitemuurse aktiwiteite: Terapie vir Leerondersteuning, Musiek as terapie
Pligte : Onderhoude met ouers, ondersteuning aan leerders met akademiese of emosionele hindernisse, evaluasies, verwysings na buite terapeute of medici.
Beskikbare tye vir ouers: Slegs per afspraak Cel: 082 654 9233
Belangstellings : Musiek as kuns en Musiekopvoeding, Musiek as terapie, Sielkunde, Navorsing en die Natuur. Versamel en bestudeer Nasionale en Internasionale akademiese boeke en navorsingsverslae in Musiek en Kleinkindontwikkeling.

Mnr de Vos
Hoof van Laerskool Louis Leipoldt van 1977 – 1989
Mnr WW de Vos, hoof van Laerskool Louis Leipoldt van 1977 – 1989 is oorlede op 13 Februarie 2015.
Ons innige simpatie aan sy vrou, kinders en kleinkinders.
Begrafnisdiens 19 Februarie om 12:00 te NG Kerk Tygerpoort (reg oorkant die laerskool). Die diens word bygewoon deur mnr Benade, mev v Rensburg en 26 leiers. Personeel wat saam met mnr de Vos gewerk het sal ook die diens bywoon.