Laerskool Louis Leipoldt
Opedag 15 April 2015 om 08:00 in die saal (graad R en ook ander grade)
Inskrywingsvorms vir 2016
Ouers kan parkeer op rugbyveld – Parklaan
Geen voorsiening vir toesig vir kinders – inligting vir ouers word gegee