Op 10 Oktober het die leiers en beheerliggaam die onderwyser waarderingsdag gevier en die onderwysers verras met pakkies in die personeelkamer.  Op die aantreeblad het die leiers en kinders ‘n erewag gevorm en “beste Onnie “ sertifikate en goue sterre aan elke personeellid oorhandig.