Bederfpakkies aan bejaarde persone- graad 7 Voortrekkerspan, die Flamperde.  Die slagorkes het opgetree by Harmoniehof waar die oorhandigings gedoen is.