Die terreinspan van die beheerliggaam het die volgende verbetering op die terrein aangebring:  nuwe pawiljoen en stutmuur by die tennisbane, die ingang by die Gr R hek word netjies gemaak, groentetuin voor die wetenskapklas, 3 nuwe klaskamers word opgerig. Die gordyne aan die sykante in die saal, is vervang deur die fondsinsamelings van graad 7 ouers van 2016.

Baie dankie!

Leer meer hier.