Kultuur Prestasie

Kultuur Prestasie

Die Centurion-Kultuurnetwerk van die FAK het vanoggend die voorreg gehad om erkenning te gee aan onderwyseresse wat kultuur in die skool en gemeenskap bevorder. Amanda Snyman, Annemarie van Rensburg en Lizette du Preez is genomineer deur ouers van die...

read more

Vooruit #Hoopreeks

In 'n land vol negatiwiteit en probleme, wil ons kom hoop skep! Klein besluite vandag maak groot verskille in die toekoms. Vooruit is 'n AfriForum-inisiatief wat opleidingsessies en -seminare aanbied. Daarom het ons besluit om kort video's saam te stel waarin ons...

read more
Laerskool Louis Leipoldt Centurion Kunstefees

Laerskool Louis Leipoldt Centurion Kunstefees

Altesaam 41 skole en 38 ateljees van reg oor Pretoria het hierdie jaar aan die gesogte Centurion Kunstefees deelgeneem en Laerskool Louis Leipoldt is weereens aangewys as die Beste Laerskool in alle afdelings van Afrikaanse Drama.  Dit is die sesde jaar in...

read more