Baie geluk aan oud-Leipies

Baie geluk aan oud-Leipies

Baie geluk aan oud-Leipies wat uitstekend presteer het by Afrikaans Hoër Meisieskool in die 2019 matriekeindeksamen. Monique van Vuuren – 7 onderskeidings Andrea Lucas – 5 onderskeidings Wanda van Jaarsveld – 5 onderskeidings

read more

Eerste Dag Terug

Carla Coetzee van Huisgenoot het ‘n onderhoud met Hugo en Nina Strydom gevoer om te hoor hoe hulle eerste dag terug by die skool was: Lees hier. 

read more
Lesers is wenners!  Tina Cowley Sentrum open

Lesers is wenners! Tina Cowley Sentrum open

Tina Cowley Lyttelton is vanaf 1 Junie 2020 oop. Akademiese prestasie en vordering is direk gekoppel aan die vermoë om met begrip te kan lees. Ons doen 'n volledige evaluasie en elke leser vorder teen sy eie tempo en op sy spesifieke vlak. Persoonlike aandag deur...

read more
Muur van oorwinning

Muur van oorwinning

Awsum Nuus berig Laerskool Louis Leipoldt Grondslagfase Ingewy op 23 Junie 2020 Sing kinders sing,Vrolik en vlot as die sonskyn bring,‘n blomtuin wit vir my,Sing kinders sing….C. Louis Leipoldt

read more
Warm Winter Waardering – 19 Junie 2020

Warm Winter Waardering – 19 Junie 2020

Wat begin het as ‘n gedagte om vir die onderwysers 'n warm koppie koffie op die veld te bedien as 'n dankie vir hulle opoffering in die koue, het gegroei tot ‘n wonderlike gebaar wat Vrydagoggend vroeg vir elke persoon op die skoolterrein met ‘n stukkie warm omgee...

read more
Kultuur Prestasie

Kultuur Prestasie

Die Centurion-Kultuurnetwerk van die FAK het vanoggend die voorreg gehad om erkenning te gee aan onderwyseresse wat kultuur in die skool en gemeenskap bevorder. Amanda Snyman, Annemarie van Rensburg en Lizette du Preez is genomineer deur ouers van die...

read more