Borde

Die Gr7 graadgroep van 2018 het fondse ingesamel vir hul afskeidsgeskenk. Hulle het 3 borde geskenk wat in Langebrink straat aangebring is. Op Vrydag 8 Mrt is bord geinstalleer. Die slagspreek: Ons Leipie ratte rol reg sluit aan by ons waardejaar 2019.

read more

Media Leiers 2019

Mikayla Albers Edolene Bekker Claudia Botma Sulene de Wet Odette Dedekind Chiviné Janse van Rensburg Martiné Jansen van Vuuren Gabby Koeleman Chanté Kruger Stefanie Laubscher Maroné Sander Lara Venter Jeanré Vorster Juanell Wolmarans Bryan Bain John-John...

read more