Juffrou Adele Geldenhuys en haar man het op 3 Augustus 2013 ‘n babadogtertjie ryker geword. Die oulike dogtertjie se naam is Miané en juffrou vertel sy is elke oomblik vir julle ‘n groot vreugde.  Baie geluk van ons almal.!