Mnr WW de Vos, hoof van Laerskool Louis Leipoldt van 1977 – 1989 is oorlede op 13 Februarie 2015.
Ons innige simpatie aan sy vrou, kinders en kleinkinders.

Begrafnisdiens 19 Februarie om 12:00 te NG Kerk Tygerpoort (reg oorkant die laerskool). Die diens word bygewoon deur mnr Benade, mev v Rensburg en 26 leiers.  Personeel wat saam met mnr de Vos gewerk het sal ook die diens bywoon.