Miss Centurion schools is n liefdadigheids projek wat al vir 9 Jaar minder bevoorregte matriek dogters help om hulle droom matriek afskeid te kan kry,  sonder julle hulp sou dit nie moontlik gewees het nie. Kliek hier vir die inskrywingsvorm.