Leipies Tennis Liga 1ste kwartaal

Hierdie week se wedstryduitslae:

  • Seuns Eerstepan: wen teen Hennopspark 35-20
  • Seuns Tweedespan verloor ongelukkig teen Wierdapark
  • Dogters Eerstespan wen teen Rooihuiskraal 48-7

Volgende week 13 Maart se wedstryde:

  • Dogters Eerstespan: Swartkop (weg)
  • Seuns Eerstespan: loslootjie – geen wedstryd
  • Seuns Tweedespan: Hennopspark (tuis)