Voor: Hugo Strydom, Vian van Breda, Minke Dekker, Marcel de Waal, Dawid van den Heever
Tweede ry: Paul Strydom, Tanya J van Rensburg, Mia van den Heever, Luché Steyn, Chanté Kruger, Yixuan Feng, Lander Tollig
Derde ry: Barend Bruwer, Bianca Gouws, Danike Korf, Janke Coetzee, Aaron Tollig
Agter: Paul Sweers, Phillip van Amerom, Louis van den Heever

Laerskool Louis Leipoldt se drama kinders het in 2016 weer baie goed gevaar by die Centurion kunstefees. Die Leipies het 25 items gewen. Daarmee saam het hulle 107 A++’e en 86 A+’e verwerf. Die Leipies het ook die Woordspel trofee gewen in die Gr 4-7 afdeling. Die uitslae sê alles!

Die gladde bekkies stuit vir niks en oefen dat dit klap. Die uitslae sê alles!

Kyk net al ons deelnemers!