Tina Cowley Lyttelton is vanaf 1 Junie 2020 oop.

Akademiese prestasie en vordering is direk gekoppel aan die vermoƫ om met begrip te kan lees.

Ons doen ‘n volledige evaluasie en elke leser vorder teen sy eie tempo en op sy spesifieke vlak.

Persoonlike aandag deur terapeute sorg vir uitstekende vordering en selfvertroue.