Die Leipie Snoepie

Die snoepie tye is 1ste pouse vanaf 09:40-09:55 en 2de pouse van 11:55-12:10.

Goedjies te koop by snoepie:
Skyfies – R6-50
Wine gums – R7-50
Klein sjokolades – R4 / R5
Groot sjokolades – R10-50
Roomys – R10
Stokkie roomyse – R4
Groot gaskoeldranke – R12
Powerade – R12
Super M – R12-50
Gewone water (500ml) – R5
Gewone water (750ml) – R10
Ystee – R12
Blikkies vrugtesap – R10
Halo water – R10 / R15
Springmielies – R6
Biltongwiele – R6
Biltongstokkies – R3-50

‘n Verskeidenheid van kleiner lekkertjies teen R3 / R2 / R1 en 50c is ook beskikbaar.

Alle voorraad is onderhewig aan beskikbaarheid vanaf verskaffers en kan moontlik op kort kennisgewing verander.

Kos beskikbaar:
Worsbroodjies met kaasworsies – R12
Hamburgers of hoender burgers – R20
Hoender nuggets – R18
Hoender wraps – R18
Geroorsterde ham en kaas – R12
Geroosterde hoender mayonnaise – R13
Pasteie – R13
Pizzas – R12

Melanie Joubert
Melanie Joubert is in beheer van die snoepie.  Baie dankie aan die mammas wat vrywillig pouses kom help met die verkope.
Nada van der Walt
Joan Smith
Annemarie Loots (ouma)
Lara Nel

Daar is altyd ekstra hulp nodig by die snoepie en ons vra dat enige ouer wat bereid is om ‘n pouse ‘n week te kom help kan asseblief hulle name en kontaknommers by die skoolkantoor ingee.

Ons sal dit baie waardeer as u net die halfuur voor u kind se wedstryd begin in die snoepie sal kom help.  Dan kan die ander mammas ook na hul kind se wedstryd kyk.

Kontak asb die kantoor indien u kan help.  Mev Ansebe van Niekerk by 012 6645798