Groenteprojek vir Centurion Bejaardesorg  Baie dankie aan alle ouers wat glasbottels geskenk het.  Statistiek : het 110kg groente/konfyt gebottel in bietjie meer as 200 bottels.

Watter produkte is ingelê:  Vyekonfyt; tamatiekonfyt; koperpenniewortelslaai; beet; kerrie groenbone; 4 soorte  groenteslaai; murgpampoentjie piekelslaai.

Die bottels word volgende week oorhandig deur leiers van die skool aan die instansie.Baie dankie aan al die helpers wat so fluks gewerk het die langnaweek.