Foto’s van Leipie Omgee Skenking – ingelegde groente vir Centurion Bejaardesorg. Hoofleiers en Me Jansen by die dienssentrum vir die oorhandiging. Dankie aan ouers vir die skenk van bottels.