Drie stelle Gr 7 tweelinge help met Leipie Omgee. Hulle woon die openingsdag te Jean kruising by van die nuwe Pick ‘n Pay tak. Geskenkbewys van R1500 in ontvangs geneem.