Carla Klaasen, Carike Langner, Andri Malan, Ruan Kotzenberg en Daniëlle Garland het deelgeneem aan ‘n tekenkompetisie.

Hulle kunswerke is gekies vir ‘n verjaardag-almanak, uitgegee deur die Dameskring.

Carla het ‘n derde plek behaal in die kompetisie.

Baie geluk aan hierdie vyf leerders.