KLEREWINKEL:

Besigheidsure: Maandae – Donderdae vanaf  13:30-17:30

Ons aanvaar kontant asook debiet- en kredietkaarte.

Ons verkoop skoolrokke, skibroeke, kouse, baadjies, truie sweetpakbroeke, gholfhemde, kriekethemde, pette & die Graad R hemde.

Ons is oop Saterdae =  3 & 10 Desember = 10:00 tot 12:00

Vanaf Januarie 2017 is ons by die Hervormde Kerk in Napierstraat ( skuins oorkant die Poskantoor )           

Spesiale tye vir Januarie 2017:

Donderdag          5/1   =  9:00  tot  13:00
Vrydag                 6/1   =  9:00  tot  13:00
Saterdag              7/1   =  9:00  tot  13:00
Maandag             9/1   =  9:00  tot  12:00  &  13:30  tot  17:30
Dinsdag            10/1   =  9:00  tot  12:00  &  13:30  tot  17:30
Saterdag            15/1   =  9:00  tot  12:00

Ons verkoop die skoolrokke, kouse, skibroeke, baadjies, truie, oortrektruie, hemde vir KDA & krieket, Graad R hemde, pette en rooi haarbykomstighede asook serpe & handskoene.

Navrae:  Berthie v Genderen – 073 147 5705
Besoek Leipie Klere Winkel Facebook bladsy