Die finaal is op 30 Junie om 17:00 by Atterbury Teater.

Ons dogters het die skool se naam hoog gehou hulle was netjies en het baie mooi geloop.

Die finaliste is:

Zaskia Faul Gr 1
Tenique Calitz Gr 5
Monique Malan Gr 6
Simoné Calitz Gr 6

Daar word van hulle verwag om ‘n verskil te maak d.m.v. liefdadigheidsprojekte.
Hierdie kompetisie gaan nie net oor n mooi gesiggie nie.  Die fondse van die.kompetisie word gebruik om vor minderbevoorregte matriek meisies matriekafskeidrokke, naels en hare te.voorsien.
Daar gaan ook verjaarsdagpartytjies gehou word vir minderbevoorregte laerskool kinders.
Daar word ook komberse deur al die finaliste ingesamel om te skenk.
Dis voorwaar n eer om gekies te word en is ook n goeie geleentheid vivomr die skool om te wys dat Leipies gee regtig om vir ander.