Liga uitslae

2e rondte:

LL vs Bakenkop:

0/9A LL wen met 8 paaltjies
0/10A Bakenkop wen met 32 lopies
0/11A LL wen met 128 lopies
012A LL wen met 163 lopies
0/13A  LL wen met 9 paatljies

2e rondte:
LL vs Elarduspark:

0/9A LL wen met 7 paaltjies
0/10A LL  wen met 9 paaltjies
0/11A LL wen met 8 paaltjies
0/12A LL wen met 96 lopies
0/13A LL wen met 8 paaltjies

Die 0/9A, 0/12A en 0/13A spanne het hulle ligas gewen en die 0/11A , 0/10A spanne het 2e in die liga geiindig.  Baie geluk aan al die seuns.  Al hierdie spanne gaan nou verder aan uitspeel wedstryde deelneem.

Die 0/10 tot 0/13 B spanne het aan wedstryde teen Swartkop en Munumentpark deelgeneem.

Uitslae as gevolg:

0/13B  verloor teen Swartkop en wen teen Monumentpark
0/12B  wen teen Swartkop en verloor teen Monumentpark
0/11B  wen teen Swartkop en verloor teen Monumentpark
0/10B wen teen Swartkop en Monumentpark

Uitslae Week 1  LL vs Monumentpark:

0/9A LL wen met 6 paaltjies
0/10A LL wen met 30 lopies
0/11A Monumentpark wen met 20 lopies
012A LL wen met 9 paaltjies
0/13A  LL wen met 19 lopies

Uitslae Week 2   LL vs Bakenkop:

0/9A LL wen met 7 paaltjies
0/10A Bakenkop wen met 1 paaltjie
0/11A LL wen met 2 paaltjies
0/12A LL wen met 9 paaltjies
0/13A LL wen met 5 paaltjies

Uitslae Week 3   LL vs Elarduspark:

0/9A LL wen met 3 paatljies
0/10A LL wen met 2 paaltjies
0/11A LL wen met 184 lopies
0/12A Elarduspark wen met 30 lopies
0/13A LL wen met 9 paaltjies

Rondte 2

Uitslae Week 4   Monumentpark:

0/9A Monumentpark wen met 60 lopies
0/10A LL wen met 5 paaltjies
0/11A Monumentpark wen met 8 paaltjies
0/12A LL wen met 50 lopies
0/13A LL wen met 3 lopies

UJ Reeks:

0/11A LL wen met 104 lopies
0/13A LL wen met 2 lopies

AVS-spanne – Noord Transvaal

Baie geluk aan die volgende spelers:

Niel Geyser
Roedolf Marè
Gustav Ferreira
Ruan Ebersohn
Franco Ferreira
En Conrad Mouton 0/11 wat due Distrikspan gehaal het.