Reëlings i.v.m. 2013 Krieketseisoen
Spanne | Afrigter | Oefentye |
o/9 | ![]() ![]() Mnr B Nel & P Ferreira |
Maandae 13:45-15:00 Dinsdae 13:40-14:30 |
o/10 | ![]() ![]() Mnr J Opperman & A Meintjies |
Maandae 13:40-14:30 Dinsdae 13:45-15:00 |
o/11 | ![]() ![]() Mnr D Swift & I Jooste |
Maandae 13:40-14:30 Dinsdae 13:45-15:00 |
o/12 | ![]() Mnr J Jansen v Nieuwenhuizen & Student |
Maandae 13:40-14:30 Dinsdae 13:45-15:00 |
o/13 | ![]() ![]() Mnr R Venter & A Meintjies |
Maandae 13:40-14:30 Dinsdae 13:45-15:00 |
Kleredrag vir Wedstryde:
o/9: | Nuwe KDA hempie en wit lang- of kortbroek. |
o/10, o/11, o/12 en o/13: | Wit LL kriekethempie en wit lang- of kortbroek. |
KRIEKETPROEWE DATUMS:
o/9 = 18 Junie – 13:45-15:15
o/10 = 19 Junie – 13:45-15:15
o/11 = 19 Junie – 15:15-16:45
o/12 = 20 Junie – 13:45-15:15
o/13 = 20 Junie – 15:15-16:45
WYSIGINGS:
Die o/9, o/10 en o/11 spanne speel nou op ‘n kolfblad met ‘n lengte van 17,68m van paaltjie tot paaltjie. Die besluit kom van SA Krieket af.
o/9 KRIEKET:
Aangesien die seuns op o/10 vlak die geleentheid kry om aan ‘n volwaardige liga deel te neem, lê die klem op ontwikkeling en deelname op o/9 vlak.
Daar sal meer as een span gekies word om wedstryde te speel. Alle seuns wat gereeld kom oefen sal ‘n geleentheid kry om ‘n wedstryd te speel.
B SPANNE o/10-o/13:
Vriendskaplike wedstryde sal gereël word.
UJ REEKS:
Krieketbepalings vir die UJ reeks sal later deurgegee word. Dit sal slegs o/11 en o/13 A spanne wees.
WEDSTRYDBEPALINGS
o/9A wedstryde vind op Woensdae plaas.
24 Julie LL vs Monumentpark (tuis)
31 Julie LL vs Bakenkop (weg)
14 Augustus LL vs Elarduspark (tuis)
21 Augustus LL vs Monumentpark (weg)
28 Augustus LL vs Bakenkop (tuis)
11 September LL vs Elarduspark (weg)
o/10A wedstryde vind op Donderdae plaas.
25 Julie LL vs Monumentpark (weg)
1 Augustus LL vs Bakenkop (tuis)
15 Augustus LL vs Elarduspark (weg)
22 Augustus LL vs Monumentpark (tuis)
29 Augustus LL vs Bakenkop (weg)
12 September LL vs Elarduspark (tuis)
o/11A wedstryde vind op Donderdae plaas.
25 Julie LL vs Monumentpark (tuis)
1 Augustus LL vs Bakenkop (weg)
15 Augustus LL vs Elarduspark (tuis)
22 Augustus LL vs Monumentpark (weg)
29 Augustus LL vs Bakenkop (tuis)
12 September LL vs Elarduspark (weg)
o/12A wedstryde vind op Dinsdae plaas.
23 Julie LL vs Monumentpark (weg)
30 Julie LL vs Bakenkop (tuis)
13 Augustus LL vs Elarduspark (weg)
20 Augustus LL vs Monumentpark (tuis)
27 Augustus LL vs Bakenkop (weg)
10 September LL vs Elarduspark (tuis)
o/13A wedstryde vind op Dinsdae plaas.
23 Julie LL vs Monumentpark (tuis)
30 Julie LL vs Bakenkop (weg)
13 Augustus LL vs Elarduspark (tuis)
20 Augustus LL vs Monumentpark (weg)
27 Augustus LL vs Bakenkop (tuis)
10 September LL vs Elarduspark (weg)
Daar sal die week van 5-9 Augustus geen wedstryde wees nie a.g.v die vakansiedag op 9 Augustus. Die week van 2-6 September word gebruik om wedstryde in te haal.
o/9 KRIEKET
Al die o/9 krieketseuns oefen soos volg:
Maandae – 13:45-15:00
Dinsdae – 13:40-14:30
Woensdae – Wedstryde (soos deur Northens Krieket bepaal)
Die spanne word gekies deur die afrigter om die komende Woensdag wedstryd te speel. Daar sal net 12 seuns gekies word per wedstryd en hulle sal elke Maandag die nodige inligting ontvang.
Kleredrag: Wit kort- of langbroek, nuwe KDA hempie, wit kouse en tekkies.
Ligabepalings (wedstryde begin om 14:15). Ons vertrek vanaf die skool op gereelde tye.
24 Julie LL vs Monumentpark (tuis)
31 Julie LL vs Bakenkop (weg)
14 Augustus LL vs Elarduspark (tuis)
21 Augustus LL vs Monumentpark (weg)
28 Augustus LL vs Bakenkop (tuis)
11 September LL vs Elarduspark (weg)
Krieket word in die derde kwartaal gespeel.
Tuis sowel as wegwedstryde word gespeel.
Daar is 0/9, 0/10, 0/11, 0/12 span en ‘n eerste span by die krieket.
0/9 en 1 ste span speel met rooi LL hemp em wit krieket langbroek, o/9 span speel met wit kortbroek
0/10 – 0/12 span speel met wit LL kriekethemp en wit krieket langbroek
Afrigting word deur die skool se personeel gedoen.
Elke speler moet sy eie toetusting aanskaf.
Liga wenners word bepaal en verdere uitspeelwedstryde word gespeel.
Laerskool Louis Leipoldt het 5 krieketspanne – o/9, o/10A, o/11A, o/12A en o/13A.
Die o/10-o/13 spanne speel in Distrik 1 Centurion Liga vir medium skole.
6 Wedstryde word gespeel.
Die o/9 span speel in Distrik 1 Centurion en Pta Oos Liga vir medium skole.
9 Wedstryde word gespeel.
Die krieketwedstryde word gedurende die 3de kwartaal afgehandel.
Uitspeelwedstryde vind gedurende die 4de kwartaal plaas.
Sien weeklikse nuusbrief vir datums en wedstryde wat plaasvind.
Daar is addisionele krieket afrigting by die skool.
Hannes Maasdorp van Centurion Cricket College – 078 697 8103
Hannes Maasdorp kan gekontak word in verband met enige navrae oor privaat afrigting by die skool, die krieket akademie by die skool asook die BEVCRIC (krieket vir Gr 0,1,2) by die skool. Sy kontak nr is 078 697 8103 en sy webblad adres is www.centurioncricket.co.za .