5 van ons leerders is in die produksie Cinderella by die Youth theatre en die prins is Estiaan Conradie – oudleerling van ons skool 

Sorin Conradie
Danike Korf
Larisa Steele
Layla Strydom
Kiara Strydom

Vry 21ste:20h00
Sat 22ste:15h00 en 20h00
Woens 26ste:10h00
Don 27ste:10h00 en 19h00
Vry 28ste:10h00,15h00 en  20h00

Die kaartjies kos R120 p/p.
Kaartjie aankope werk as volg:
Inbetaling word gedoen aan: OAK Youth Theatre (PTY) Ltd
Account No. 62539230110
Business Cheque FNB 254005