Baie geluk aan mevv M Botha (koorleier) en A Coetzee (begeleidster) met die pragtige prestasie wat die junior koor behaal het op 15 Aug by die Centurion Kunstefees.  Die koor het ‘n A+ toekenning losgesing.