Die Hypie Leipie winkeltjie moet hulle voorraad skuif na ander lokaal want ons het die lokaal nodig vir ‘n klaskamer.  Die dame is dringend op soek na ‘n lokaal waar sy die voorraad kan berg en verkope hanteer.  As iemand dalk ‘n kamer/motorhuis, klein kantoor in die omgewing van die skool aan haar kan beskikbaar stel sal ons baie bly wees.  Kontak A van Niekerk by die skoolkantoor asb 012 6645798.