Die skool se 0/13 A hokkie span wat hul liga gewen het.

Hulle het so hard gewerk daarvoor en is baie trots daarop!