Hoërskool Eldoraigne vier sy veertigste bestaansjaar en gaan een groot fees wees!

Ons kuier vanaf 15 Mei 2014 tot 18 Mei 2014 by die skool.

15 Mei 2014 : Opedag (15:00 – 20:00)

16 Mei 2014 : Kultuurkarnaval (18:00 – 20:00)

17 Mei 2014 : Feesdag met stalletjies , pretritte en Snotkop vertoning(10:00 – laat)

18 Mei 2014 : Gedenkdiens en bring jou piekniek mandjie vir na die diens (09:00)