Die Skoolhoof, Kultuurhoof, Koororganiseerder en Koorleier

Baie dankie dat jul seniorkoor die verhoog met ons skoolkoor kom deel het.

Julle koorsang was ongelooflik goed. Julle keuse van liedere was uitmuntend!
Mens kan sien elke Leipie-koorlid geniet dit so!

Baie geluk met ‘n pragtige optrede!

Koorgroete.

Linda van Zijl
Koororganiseerder
Hoërskool Centurion

Koorfees1