H/S Centurion kom wens die graad 7 leerlinge voorspoed toe met die eksamen. Hulle wens ook die leiers van 2020 geluk.