Een Leipie en 3 oud-Leidpies het die grafsteen van Louis Leipoldt in Clanwilliam besoek tydens die vakansie.

Jana en  Hardus Engelbrecht en oud Leipies NC Engelbrecht en  Henré Hayes is afgeneem by die grafsteen en gedenkbord.