Baie dankie vir  die hulp met kaartjieverkope!    Wenners van  Paasfees geskenkpakke: tuisblad  Karien Oosthuizen (1e) Gerda Kotze (2e) Angi Fourie (3e) Chanté Bosch het die meeste kaartjies verkoop .    Daar was ook 9 troospryse.  Graad 7 W het die meeste geld ingesamel – R4010.00 Baie dankie vir die hulp en koop van kaartjies.